

Sheugnét Klopper




Ralph du Plessis

Trou op
04 November, 2017 – Candlewoods boutique venue – 13:00
Dae
:
Ure
:
Minute
:
Sekondes
Trou inligting

Ons weet dis baie kort kennisgewing so vir die wat nie die seremonie kan maak nie,
julle is meer as welkom om die trou partytjie by te woon.

Trou seremonie
Ek wil hardloop deur jou drome,
ek wil inpas in jou glimlag,
ek wil die son wakker skud vir jou dag,
en ek wil jou lief hê, as ek mag.

Trou partytjie
Partytjie hard, maak foute,
lag eindeloos, doen dinge wat
jy bang is om te doen.
Jy is immers net een keer jonk.
RSVP
Laat weet asb voor of op die 3de November as jy deel gaan wees van ons groot dag.